Woorde dra gewig of lei tot oorgewig.

Ek het onlangs op ‘n artikel afgekom wat verduidelik hoekom ‘n mens jou liefdevolle gevoelens (mening/opinie) teenoor ander, meer moet verbaliseer voor dit te laat is. Die vertrekpunt van hierdie artikel was nogal redelik in die kol met hulle stelling dat mense dit moeilik vind om familie en vriende te vertel hoe wonderlik hulle is… Read More Woorde dra gewig of lei tot oorgewig.